RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Sybokhaarbemagtigingstrust; Navorsingsprojek oor intensiewe stelsels

View descriptionShare
 
7 Julie 2026: Die deelnemers aan die Sybokhaarbemagtigingstrust se produksie het die afgelope jaar met meer as 20% gegroei. Die sukses van dié trust is tydens die onlangse Sybokhaar SA-kongres op Graaff-Reinet uitgelig, en ons het daar met van die deelnemers gesels. Verbruikers glo dikwels dat intensiewe stelsels die welstand van ‘n dier beïnvloed. ‘n Navorsingsprojek is deur Stellenbosch Universiteit begin om vas te stel of lammers wat op hierdie manier gehuisves word, wel benadeel word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,567 clip(s)