RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: 'Kén ‘n ongedierte om hom te kan bestuur'

View descriptionShare
 
26 Augustus 2026: Kén ‘n ongedierte om hom te kan bestuur. Só sê Johannes Pienaar van die Predasiebestuursforum. Ongediertebestuur bly ‘n probleem op plase, en daarom bied dié forum kursusse aan om grondeienaars te help om eers die dier te identifiseer, voor verdere stappe gedoen word. Rooivleisbedryfsdienste is betrokke by die Wagyu Wêreldkonferensie wat in Oktober in die Wes-Kaap plaasvind. Dr. Phillip Oosthuizen vertel wat hulle rol is, en hoe Wagyu in die rooivleiswaardeketting inskakel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,606 clip(s)