RSG Landbou: Elektroniese identifikasie en data-insameling; Naspeurbaarheid

 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,655 clip(s)
Loading playlist
12 Oktober 2026: Hoe dra elektroniese identifikasie en data-insameling tot die kleinveeprodusent se insig oor veeprestasie by? Roelfie van der Merwe, ‘n Angora-produsent van Aberdeen, en Okkie Nel, ‘n boerbokprodusent van Karoo Livestock Exports, verduidelik hoe hierdie inligting met beter seleksiebesluite help. Schalk van Niekerk van Datamars praat oor naspeurbaarheid. Die Simmentaler-beestelergenootskap van Suid-Afrika bied op 13 Oktober hulle eerste direkteursveiling by Bona-Bona aan.