RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: CITES-terminologie oor houtprodukte uitgebrei

View descriptionShare
 
6 Augustus 2026: Het jy geweet dit kos bykans €400 om houtskilde of monteerplate vir jagtrofeë uit te voer? Dié hoë koste is as gevolg van ‘n CITES-permit wat tans van geld. Die Koalisie vir Volhoubare Benutting in Suid-Afrika (Suco-SA) en een van sy lede, die Suid-Afrikaanse Taksidermie- en Leerlooieryvereniging, het in Julie ‘n versoek ingedien dat die amptelike terminologie oor houtprodukte uitgebrei moet word. Pieter Swart vertel van die deurbraak wat hulle hiermee gehad het. Chris Derksen is op sy pos met nuus oor vleispryse, en vir die jongste landbou-weervooruitsig is Johan van den Berg aan die woord.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,604 clip(s)