RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 8 April 2024

View descriptionShare
Die impak van die droogte op voedselsekerheid is nie net in Suid-Afrika ‘n saak van kommer nie, maar ook in Suidelike Afrika. Dr. Theo de Jager het by die Sakeliga KragDag op Malmesbury met RSG Landbou hieroor gepraat. Is daar ‘n riglyn by die gebruik van oesreste, en watter praktyk bied die beste waarde? Dis van die vrae wat Johan Mouton van Molatek beantwoord. Lee Botha praat oor die plaaslike pynappelproduksiebedryf.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,881 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,881 clip(s)