RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 1 Mei 2024

View descriptionShare
Die Wupperthal Oorspronklike Rooibos Primêre Landboukoöperasie is onlangs deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou en Rooibos Beperk, as die Beste Volhoubare Rooibosgemeenskap in Agri-verwerking, aangewys. Ons praat met Barend Salomo oor die werk van 77 kleinboere. Vanjaar se Onderstepoort Voerkraaluitdaging was vol skaapstreke. Vyfdejaar veeartsenystudente kon deelneem, en ons hoor wat ‘n paar van die spankoördineerders van dié ervaring te sê gehad het.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,892 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,892 clip(s)