RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 4 Julie 2024

View descriptionShare
Die Bosveld Afrikanerbees Studiegroep bied tydens vanjaar se Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou weer ‘n beesskool aan in samewerking met die Landbounavorsingsraad. Daar was onlangs ‘n wedloop deur die Three Valleys-reservaat naby Bathurst in die Oos-Kaap om geld in te samel vir wilde diere wat mediese hulp benodig. Johan van den Berg praat weersake, en Chris Derksen is op sy pos met die week se vleispryse.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,937 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,937 clip(s)