RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 3 Julie 2024

View descriptionShare
‘n Nguni-boeredag is onlangs naby Harrismith aangebied. Een van die hoof besprekingspunte was die rol van dié beesras in voerkraalproduksie. Dis daardie tyd van die jaar wanneer SAMIC (South African Meat Industry Company) produsente vereer vir hoë gehalte karkasse. Hennie Gerber praat oor die verskillende kategorieë en waarna gekyk word tydens die beoordeling. Jan Schoeman van Oktavia Beefmasters vertel van hulle produksieveiling en algehele uitverkoping van 12 Julie by die Warmbad-veilingskrale.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,937 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,937 clip(s)