Exsteen Nguni’s is in 2024 deur die Landbounavorsingsraad aangewys as die Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar. Hierdie boerdery op Piketberg bestaan uit Nguni-beeste, Meatmasterskaap en graan. Lochner Eksteen vertel watter praktyke tot hulle sukses bydra. Johan van den Berg is op sy pos met landbouweernuus, en Chris Derksen het die jongtste vleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.