RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 12 Maart 2026

View descriptionShare
Tertia Castelyn van Struisbaai vertel van die hoenderrasse waarmee daar by die Swellendamskou geskou is. Keith Coetzee praat oor die toekoms van die jeugskou in die Noord-Kaap, en een van die organiseerders van die Williston-skou se slaglamkompetisie, Herlus le Roux, vertel hoe dié kompetisie tot veeverbetering in die distrik bydra. Johan van den Berg is terug met landbou-weernuus, en Chris Derksen gesels vleispryse.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,463 clip(s)