Prof. Willem Landman van die Universiteit Pretoria werp lig oor wat die res van die somerreënseisoen vir Suid-Afrika inhou. Prof. Johan Fourie van die Departement Ekonomie by Universiteit Stellenbosch beklee die leerstoel vir ekonomie, geskiedenis en beleid. Hy is ook skrywer van die boek, SKATRYK: WAAROM ONS BETER LEEF AS ONS VOORSATE. Hy beskryf die unieke bewysbare eienskappe van Suid-Afrikaanse boere. Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika se Sitrus Sekondêr-program skep 'n geleentheid vir leerders om 'n reeds erkende plantproduksie-kwalifikasie op hoërskool te behaal.