RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 11 April 2024

View descriptionShare
Die jaarlikse skou wat in September op Bredasdorp plaasvind, staan deesdae as Nampo Kaap bekend. Dit het  in 1994 as ‘n Suid-Kaap-meganisasiedag begin. Een van die stigterslede, Christiaan Neethling, vertel van die skou se beginjare. Henk Aggenbach, wat aan die stuur van Nampo Kaap staan, praat saam. Daar is oudergewoonte weernuus met Johan van den Berg, en Chris Derken vertel wat met vleispryse gebeur het.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,881 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,881 clip(s)