RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 10 September 2020

View descriptionShare
Boitumelo Lebeko van VDT Prokureurs verduidelik wat gebeur wanneer die Departement van Indiensneming en Arbeid 'n plaasinspeksie doen. Sy vertel ook watter wetgewing hier van toepassing is. Ons gesels met P3NC, 'n maatskappy wat spesialiseer in die voeding van klein varkies. En dr. Tertia Grove van die Landbounavorsingsraad gee besonderhede oor 'n vrugtevlieg-navorsingprojek wat op 1 September afgeskop het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,466 clip(s)