RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 10 Maart 2026

View descriptionShare

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,465 clip(s)
Loading playlist
Die landboumaatskappy, BKB, werk die afgelope jaar saam met SA Stamboek om dieregenomika vir Merino-skaapboere meer prakties uitvoerbaar te maak. Isak Staats verduidelik wat hierdie projek behels. ‘n Nuwe geval van Afrika-varkpes is in November 2025 op ‘n plaas in Gauteng aangemeld, en sedertdien het die siekte op ‘n verdere vyf plase voorgekom. Dr. Marlene Louw van die SA Varkprodusente-organisasie praat oor die impak wat dit op die bedryf het, en hoe dit ook die verbruiker raak. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,465 clip(s)