Die vergiftiging van die lewer by melkbeeste staan as sporidesminvergifting bekend. Het jy geweet Nieu-Seeland sukkel al 50 jaar om ‘n oplossing vir dié probleem te kry? Dis ook ‘n navorsingsprojek van Melk SA met dr. Heinz Meissner aan die stuur. Presisie-skaapboerdery kom onder bespreking met Isak Staats van BKB. Hy verduidelik wat dit behels. en praat oor die voordele hiervan vir die produsent. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolpryse.

RSG Landbou 20 Februarie 2026
21:31

RSG Landbou 19 Februarie 2026
21:15

RSG Landbou 18 Februarie 2026
23:27