Op en WakkerOp en Wakker

Wink nuwe rekord vir Vanes-Mari?

View descriptionShare
Ons ken haar as 'n Suid-Afrikaanse netbalspeler, TV-aanbieder, en iemand wat nie op haar mond geval is nie. Nou gaan Vanes-Mari du Toit een van die grootste uitdagings in haar lewe aanpak: Die Himalajaberg klim en in een van die hoogste mere bo seespieël swem. Die meer is 6 530 meter bo seespieël op die Putha Hiunchuli-piek in Nepal. Die meer se water is 'n ysige minus 2,7 grade Celsius.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)