Op en WakkerOp en Wakker

William Smith: 1939 – 2024

View descriptionShare
Hy was die land se gunsteling onderwyser. Selfs leerlinge wat nie van wiskunde gehou het nie, het ingeskakel om te sien hoe William Smith moeilike wiskunde verduidelik en dit maklik laat lyk. Smith is verlede week in die ouderdom van 85 jaar in Perth, Australië, oorlede, waar sy kinders gewoon het. Ons praat sy vriend, Johan Stemmet.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,505 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,508 clip(s)