Op en WakkerOp en Wakker

SA Vloot - Deel 8

View descriptionShare
In ons reeks oor die Suid-Afrikaanse vloot, praat ons oor die vloot se hidrografiese opmetingskepe. Suid-Afrika het 'n reuse kuslyn van om en by 2 800 kilometer, en 'n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongeveer 1,5 miljoen vierkante kilometer, wat deur die Vloot bedien en beskerm moet word. Die Vloot is vanjaar 102 jaar oud. Professor André Wessels is 'n historikus en navorsingsgenoot in geskiedenis aan die Universiteit van die Vrystaat, en hy het al twee boeke oor die Suid-Afrikaanse Vloot geskryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,505 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,508 clip(s)