Op en WakkerOp en Wakker

Willem Boshoff: Sonderlinge kunsversamling kom onder die hamer

View descriptionShare
 
OH YES! DIE WILLEM BOSHOFF-KUNSVERSAMELING is 'n sonderlinge versameling van die wêreldbekende kunstenaar, Willem Boshoff, wat eersdaags onder die hamer kom. Dit sluit werke van Boshoff self in, maar ook ander bekende kunstenaars se kuns wat in sy private versameling is. Om ons meer oor die kunstenaar en die kuns te vertel, sluit Wilhelm van Rensburg van Strauss & Co. by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,485 clip(s)