Op en WakkerOp en Wakker

Konsentrasiekamp-dagboek van jong vrou gepubliseer

View descriptionShare
 
Die Bethulie-konsentrasiekamp was volgens historici van die ergste en dodelikste kampe tydens die Anglo-Boereoorlog. Die 23-jarige Rensche van der Walt van Reddersburg het 'n aangrypende dagboek gehou tydens die duur van die oorlog oor haar en haar ma en susters se verbysterende ontberings in die Bethulie-konsentrasiekamp. Haar dagboek is onlangs as 'n boek uitgegee, en resensente noem dit 'n fenomenale boek. Annie Olivier, hoofbestuurder van Tafelberg-uitgewers, het BETHULIE: MY LEWE IN DIE KAMP uitgegee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,485 clip(s)