Op en WakkerOp en Wakker

Werkloosheid en nuttelose arbeid

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,803 clip(s)
Loading playlist
Die vraag is nie hoe moeilik dit is om werkloosheid in Suid-Afrika op te los nie, maar of dit hoegenaamd die regte ding is om te doen. As jy dink dié stelling klink vreemd in ‘n land met van die hoogste werkloosheid ter wêreld, is jy nie die enigste een nie. William Horne, senior sakejoernalis van Netwerk24, verduidelik die redenasie wat hy gebruik het in sy jongste meningstuk oor werkloosheid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)