Op en WakkerOp en Wakker

Wenners van matriekafskeidsprojek bekend gemaak

View descriptionShare
Die groot oomblik het aangebreek. Ons maak die name bekend van die matriekmeisie en -seun wat ‘n matriekafskeidrok en -pak sal ontvang. Dis nou in RSG en 7de Laan se Matriekafskeidsprojek, waar luisteraars ‘n matrikulant kon nomineer wat ‘n rok of pak verdien. 7de Laan se garderobe sal die rok en pak spesiaal vir die twee matrieks maak. Ons praat hieroor met Amoré Swanepoel, RSG se bemarkingsbestuurder, en 7de Laan se publisiteitsbestuurder, Kayleen Bessit.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,899 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,902 clip(s)