Op en WakkerOp en Wakker

Wat van privaatheid by toegangsbeheer van komplekse?

View descriptionShare
 
Die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika het 'n voorgestelde gedragskode bekend gemaak om toegangsbeheer by kantoor- en woonkomplekse te rig. In Suid-Afrika, soos in die res van die wêreld, is toegangsbeheerpunte waar individue hulle ID of bestuurslisensies moet wys, algemeen. Wat behels hierdie gedragskode, en wat van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA)? Ons praat hieroor met Carine Marais, 'n regsgeleerde en stigter van Civitas Strategic Regulatory Advisory.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,215 clip(s)