Op en WakkerOp en Wakker

Die ekonomiese waarde van ekslusiewe landgoedere

View descriptionShare
 
Die welstandekonomie het die afgelope paar jaar wêreldwyd met rasse skrede gegroei, en beloop na raming byna $900 miljard. Die welstandekonomie verwys na nywerhede en markte wat fokus op holistiese fisieke, psigologiese en emosionele welstand. Die Global Wellness Instituut het die Val de Vie-landgoed tussen Franschoek en die Paarl onder die top 15 welstandlandgoedere in die wêreld aangewys - die enigste landgoed in Afrika wat die lys gehaal het. Om oor welstandlandgoedere en hulle ekonomiese impak te gesels, sluit Ryk Neethling van Val de Vie by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,215 clip(s)