Op en WakkerOp en Wakker

Wat sal Ramaphosa sê in ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklaring?

View descriptionShare
Dis presies 54 jaar sedert die ANC sy heel eerste 8 Januarie-verklaring uitgereik het - ’n tradisie wat oor dekades heen gebruik is om koers aan te dui vir die jaar wat voorlê. Saterdag vier die party ook sy 114de bestaansjaar, maar die herdenking kom op ’n tyd van ongekende druk. Ná die 2024-verkiesing, waar die party by die stembus gestraf is, word daar hardop gevra of die party besig is om sy laaste politieke asem uit te blaas. Ons praat hieroor met Roland Henwood, ’n politieke ontleder by die Universiteit van Pretoria.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,355 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)