Op en WakkerOp en Wakker

Wat sê ’n virale KI-liedjie oor ons digitale kultuur?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,053 clip(s)
Loading playlist
As jy op TikTok is, het jy waarskynlik al op die virale golf afgekom wat ontstaan het ná Robbie Wessels se video van ’n liedjie wat glo deur kunsmatige intelligensie geskep is. Sommige gril en sê dis kommin, en ander reken Afrikaanse mense het maar nou maar eenmaal die beste sin vir humor. Mens kan nie help om te wonder wat hierdie TikTok-danstreffer van ons samelewing sê nie. Hoekom ontplof sekere inhoud aanlyn, en wat verklap dit oor hoe digitale kultuur vandag bepaal wat ons sien en deel? Ons praat met Andries Bezuidenhout, ’n musikant, sosioloog en professor in ontwikkelingstudies by die Universiteit van Fort Hare.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,053 clip(s)