Op en WakkerOp en Wakker

Wat is die stand van die oorlog in Oekraïne?

View descriptionShare
Die oorlog tussen Israel en Hamas in die Midde-Ooste, het baie van die aandag weggelei van Rusland se oorlog in Oekraïne. Dis vandag 617 dae sedert Rusland vir Oekraïne ingeval het. In Augustus het die New York Times berig tot soveel as 400 000 soldate is waarskynlik aan albei kante dood. Aanstaande week besoek Oekraïne se minister van buitelandse sake, Dmitro Koeleba, Suid-Afrika. President Cyril Ramaphosa en president Wolodimir Zelenski het verlede maand, volgens Zelenski, 'n vrugbare telefoongesprek gehad. Ons praat met Lioebof Abrawitowa, ambassadeur van Oekraïne in Suid-Afrika.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,921 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,924 clip(s)