Ons ken hom as Louis Koster in Binnelanders, wat vir dié rol, onlangs 'n SAFTA gewen het. Germandt Geldenhuys is egter nie net akteur nie, hy sing ook soos 'n engel. Saam met sy SAFTA, vier hy ook kykNET se 25ste bestaansjaar, en hy kuier hier by ons in die ateljee.