Op en WakkerOp en Wakker

Wat gebeur op De Aar?

View descriptionShare
Soos gewoonlik op ‘n Maandagoggend, vat ons die pad deur Suid-Afrika en stop ons op ‘n interessante dorp of plek. Vanoggend stop ons in Karoo op wat eens van Suid-Afrika se besigste, grootste en belangrikste spoorwegdorpe was, De Aar. Zalene Merrington is een van SAUK Nuus en RSG se gesoute parlementêre verslaggewers, en al woon sy deesdae in Kaapstad, gaan sy gereeld terug De Aar toe waar sy groot geword het.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,930 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,933 clip(s)