Op en WakkerOp en Wakker

Wat doen die Kommissie vir die Herstel van Grondregte?

View descriptionShare
Die Kommissie vir die Herstel van Grondregte hanteer alle grondeise in Suid-Afrika. Die kommissie is op die oomblik op uitgebreide besoeke aan gemeenskappe reg oor die land. Ons praat oor die kommissie se werksaamhede met Cindy Benyane, die hoofdirekteur: grondrestitusie in Gauteng.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)