Op en WakkerOp en Wakker

Was dit wys van Israel om Iran aan te val?

View descriptionShare
Die aanvalle tussen Israel en Iran duur voort nadat Israel 'n week gelede teikens in Iran aangeval het. Volgens Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, was dit omdat die teokratiese regime in Iran 'n bestaansbedreiging vir Israel inhou met kernwapens. Intussen het Amerikaanse media berig dié land oorweeg dit om by die oorlog betrokke te raak. Sal dit wys wees van Amerika om betrokke te raak, en was dit wys van Israel om Iran aan te val? Sal die ajatolla-geleide regime tot 'n val kom, en sal dit hoegenaamd voordelig vir die Midde-Ooste en die res van die wêreld wees? Ons praat hieroor met dr. Heinrich Matthee, 'n veiligheids- en Midde-oosterse kenner.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)