Op en WakkerOp en Wakker

Waar lig kuns word

View descriptionShare
Wanneer die son vanaand oor die wingerde van Stellenbosch in die Wes-Kaap sak, verander Spier in ’n plek waar lig die storie vertel. Van vanaand tot 6 April beweeg 21 kunstenaars deur die landskap, met werke wat wissel van interaktiewe installasies tot projekte wat omgewingskwessies ondersoek. Daar is geen vaste roete nie. Jy stap, jy ontdek, jy ervaar. En die nag word ’n lens waardeur jy kyk, onthou en vra: wat sien ons, en waarom sien ons dit só? Ons praat met Annebelle Schreuders, Spier se besturende direkteur vir gasvryheidsdienste.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)