Op en WakkerOp en Wakker

Wanneer politiek en emosie bots

View descriptionShare
Die term “Trump Derangement”-sindroom word deesdae rondgeslinger om mense te beskryf wat krities is oor pres. Donald Trump. Maar dit is eintlik ’n politieke paradoks wat kenners diep laat kopkrap. Hoe gebeur dit dat ’n politieke figuur só ’n emosionele storm by mense kan ontketen? En wat sê dit van ons eie vermoë om in daardie stil ruimte tussen stimulus en reaksie te kies hoe ons reageer? Ons praat hieroor met Hermann Pretorius, hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,455 clip(s)