Op en WakkerOp en Wakker

StroomAf 23 Januarie 2026

View descriptionShare
Leon van Nierop kyk na een van die opvallendste weglatings in die Oscar-benoemings. Russell Crowe is nié benoem vir sy rol in Nuremberg nie. Leon verduidelik hoekom hierdie uitsluiting soveel wenkbroue laat lig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,455 clip(s)