Ons kyk na hoe mense wêreldwyd die feestyd vier. Van die Kateloniese Caganer tot lewendige Krampusse in Oostenryk, en tradisies wat ons hier in Suid-Afrika ken. Mandie Uys, ’n afgetrede dosent wat deesdae haar kennis en stories as toergids deel, sluit vanuit Praag by ons aan.