Op en WakkerOp en Wakker

Wêreldklas kameelperd-navorsingsfasiliteit geopen

View descriptionShare
 
'n Wêreldklas kameelperd-navorsingsfasiliteit word vandag op 'n private wildsplaas by Brandfort deur die Universiteit van die Vrystaat geopen. Dis ook die eerste van sy soort in die wêreld. Professor Francois Deacon is al járe lank besig met uitgebreide navorsing oor kameelperde, en staan aan die spits van hierdie ontwikkeling.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,925 clip(s)