Op en WakkerOp en Wakker

VSA-ambassadeur se opspraakwekkende uitlatings

View descriptionShare
Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Bozell, se uitsprake by 'n Biznews-konferensie op Hermanus het groot reaksie ontlok. Terwyl sommige sê hy het niks verkeerd gesê nie, eis ander sy kop. Bozell het onder meer gesê Suid-Afrika is onder die tien belangrikste lande vir die Trump-administrasie, maar Amerika versoek dat die regering ingryp in vyf kwessies, onder meer Swart Ekonomiese Bemagtiging, die sing van "Kill the Boer" en onteieningswetgewing. Ons praat hieroor met André Stemmet, 'n voormalige regsadviseur by die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en verbonde aan die Universiteit van Johannesburg.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)