Op en WakkerOp en Wakker

Vrystaatse NG-sinode: Só lyk die pad vorentoe

View descriptionShare
Dit was vandeesweek presies 35 jaar gelede dat mense van dieselfse geslag die eerste keer in die wêreld, in Denemarke, toegelaat is om in burgerlike verbintenisse te tree. Gister het die NG Kerk in die Vrystaat weer eens 'n buitengewone sinodesitting gehou, waar selfdegeslagverhoudings een van die kern onderliggende kwessies was. Dié buitengewone sinode het die pad vorentoe bespreek van die sinode se verband met die Algemene Sinode bespreek. Ons praat hieroor met ds. Jan Lubbe, Vrystaatse moderator van die NG Kerk en ook moderator van die Algemene Sinode.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,756 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,766 clip(s)