Ons het in die argief gaan krap en een van Leon Schuster se uiters gewilde en skreeusnaakse Vrypostige mikrofoon-poetse gaan afstof. In hierdie poets vang hy niemand anders uit nie as die bokslegende, Kallie Knoetze.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

In die kollig 2 – 20 Maart 2026
02:27

StroomAf 20 Maart 2026
03:45