Op en WakkerOp en Wakker

Vryheidsdag en die jeug: Tussen hoop, druk en ’n onsekere toekoms

View descriptionShare
 
Vryheidsdag is dikwels ’n dag van terugkyk – na 1994, na die stembusse, na ’n land wat radikaal verander het. Maar vir baie jong Suid-Afrikaners is die vraag minder oor wat gebeur het, en meer oor wat nou voorlê: watter soort vryheid leef hulle vandag werklik in, en wat beteken hoop in ’n land met ongelykheid, druk en onsekerheid? Ons praat hieroor met Ivor Swartz, skrywer en jeugleraar van die NG Kerk Pretoria-Oosterlig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,016 clip(s)