Sy was die eerste sangeres in Suid-Afrika wat 'n goueplaat-toekenning ontvang het - vanjaar, 60 jaar terug. Ons praat natuurlik van die "meisie met die goue stem", Virgnia Lee. Die plaat destyds se naam was Boerenooientjie en het treffers soos "Jy is my liefling" en "O Boereplaas" bevat. Virginia is in 1990 oorlede. Ons het bietjie in die argief gaan rondkrap en op hierdie onderhoud, uit 1967 afgekom. Cobus Robinson het destyds met Virginia gesels.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

In die kollig 2 – 20 Maart 2026
02:27

StroomAf 20 Maart 2026
03:45