Op en WakkerOp en Wakker

Vigilante-geweld in SA

View descriptionShare
WHY WE KILL: MOB JUSTICE AND NEW VIGILANTISM IN SOUTH AFRICA is 'n boek wat dié krisis onder die loep neem. Van die geweld tydens die onluste in Julie 2021, Operasie Dudula, die Zandspruit-slagting, ook in 2021 en 'n hele aantal ander voorvalle word in die boek ondersoek. Vigilante-geweld en gepeupelreg, of mob justice in Engels, het die afgelope vyf jaar meer as verdubbel. Die skrywer van die boek, advokaat Karl Kemp, is in die atlejee om hieroor te praat.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,956 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,959 clip(s)