Op en WakkerOp en Wakker

Te voet van Kaapstad na Oslo

View descriptionShare
Die afstand van Kaapstad tot by Oslo in Noorweë is sowat 18 000 km. Met 'n vliegtuig sal dit jou so 18 ure neem, en volgens Google Maps sal jy sowat 12 dae ry, aanhoudend, sonder om te stop. Maar vir die Suid-Afrikaner, Mark Mitchell, was vlieg of ry nie 'n opsie nie. Hy stap van Kaapstad na Oslo met 'n spekboom, om dit aan die botaniese tuin in Oslo te oorhandig. Mark wil geld insamel om 7,2 miljard bome en struike te kan plant in die Karoo. Hy is vanoggend op Machakos in Kenia, en het al 'n allemintige 5 200 km die afgelope agt maande afgelê sedert hy in Augustus uit Kaapstad begin stap het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,778 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,781 clip(s)