Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe Boer Soek ’n Vrou-aanbieder se eerste radio-onderhoud

View descriptionShare
Ons het in Julie in Op en Wakker afskeid geneem van Marciel Hopkins as aanbieder van die uiters gewilde program, Boer Soek 'n Vrou. In Julie het niemand nog geweet wie Marciel sal opvolg nie as die sewende aanbieder van die program. Ons gesels met die nuwe aanbieder, Reandi Grey, in haar eerste radio-onderhoud sedert sy gisteraand as nuwe aanbieder aangekondig is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,778 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,781 clip(s)