Op en WakkerOp en Wakker

VGK vier 30 jaar

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,974 clip(s)
Loading playlist
Die Verenigende Gereformeerde kerk in Suider-Afrika, die VGK, is vanjaar 30 jaar oud. Skaars twee weke voor die verkiesing in 1994, het het dié kerk tot stand gekom toe die destydse NG Sendingkerk en dele van die NG Kerk in Afrika saamgesmelt het. Dr. Dawid Kuyler was sy loopbaan lank 'n VGK-predikant, en het lank in die VGK se leierskapstrukture gedien, onder meer as skriba van die algemene sinode.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,974 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,977 clip(s)