Op en WakkerOp en Wakker

Afrikaans Amptelik 100 skop af

View descriptionShare
Afrikaans vier vandag, presies oor 'n jaar, sy 100ste bestaansjaar as ’n taal, wat amptelik deur die regering erken is. Daar 'n komitee saamgestel uit alle oorde van Afrikaans om in aanloop tot die feesdag op 8 Mei 2025 die plesierighede te koördineer. Giep van Zyl is die nasionale koördineerder van die Afrikaans Amptelik 100-fees.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,014 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 3,017 clip(s)