Op en WakkerOp en Wakker

Verwagte weerstoestande vir die winter

View descriptionShare
Vandag is die eerste Maandag van Mei, en in sekere dele van die land was dit al snerpend koud aan die begin van die winter. In Johannesburg was dit oornag 8 grade Celsius en daar is nog vier maande van koue nagte wat voorlê. Annette Botha is ‘n metereoloog verbonde aan die onafhanklike digitale weerkanaal, Vox Weather. Sy vertel wat Suid-Afrikaners hierdie winter te wagte kan wees.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,374 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,379 clip(s)