Op en WakkerOp en Wakker

Verslankingsinspuitings: Waarvoor moet jy versigtig wees?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,319 clip(s)
Loading playlist
Inspuitings wat jou help om te verslank is die laaste jaar of wat uiters gewild, ondanks die baie duur prys waarteen van hierdie middels kom. Daar word tans uitspraak voorbehou in 'n hofsaak oor een van hierdie middels wat glo onwettig, en moontlik onveilig vir mense is. Suid-Afrika sit met 'n verdere probleem dat vetsugtigheid, volgens kenners, eintlik as 'n chroniese siekte verklaar moet word, omdat soveel Suid-Afrikaners oormatig vet is. Om met oor al hierdie dinge met ons te gesels, sluit Anna-Maria van Niekerk van die Bhekisisa Sentrum vir Gesondheidsjoernalistiek by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,319 clip(s)