Op en WakkerOp en Wakker

Veelwywer of geloofsoortuigde? Die advokaat wat 'n tweede vrou soek verduidelik

View descriptionShare
 
Die advertensie in Die Burger, waar 'n Vrystaatse advokaat en boer, 'n tweede vrou soek en 'n ruim bruidskat en erfporsie aanbied, maak steeds opslae. Advokaat Gerrit Coetzee word daarvan beskuldig dat hy 'n veelwywer is, en dat hy die Bybel verdraai om sy eie behoefte te pas.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,671 clip(s)