Op en WakkerOp en Wakker

Van dobbel tot digitale mandjies: Só koop SA nou kruideniersware

View descriptionShare
 
’n Nuwe verslag van Trade Intelligence bied ’n interessante kykie na hoe Suid-Afrikaners tans hulle kruideniersware koop en bestuur. Wat uitstaan, is dat 42% van kopers in huishoudings woon wat minder as R5 000 per maand verdien. Die verslag wys ook dat aanlyndobbelary al hoe meer druk op gesinsbegrotings plaas, terwyl een uit elke vyf kopers hoop om binne die volgende jaar kunsmatige intelligensie vir hulle inkopies te gebruik. Ons praat hieroor met Andrea Slabber, ’n markontleder by Trade Intelligence.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,991 clip(s)